Nadine Blom - Supercool Vir Jesus - Puppetshow - CD

Nadine Blom - Supercool Vir Jesus - Puppetshow - CD

  • R 79.99
    Unit price per 
Tax included.


Van die baie suksesvolle Supercool kom die nuutste vrystelling "Supercool vir Jesus Puppetshow". Die Supercool puppet rock band wat bestaan uit vier ster persoonlikhede met 'n liefde vir Jesus. Manny, Mielie, Drompie en Cheeky, is die beste ding sedert borrelgom. Hierdie rockstar poppe sal kinders oor die hele land leer oor Jesus, liefde en hoe om jou lig te laat skyn.