Nadine Blom - Supercool - CD

Nadine Blom - Supercool - CD

  • R 79.99
    Unit price per 
Tax included.


Die Supercool-album bestaan uit veertien toonkrul-lekker snitte wat behoorlik van energie ontplof. ONUS!! Amper al die lirieke kom uit Nedine se pen en is suiwer lig-jou-uit-die-stoel liedjies. Dit is immers onmoontlik om jou voete op die grond te hou terwyl jy na die sterre reik! Die CD-omslag gee sommer van meet af 'n goeie idee van wat jy te wagte kan wees - helder en prettig en met 'n duidelike boodskap: Kom dans en sing saam!